hey hoop jy word gou gesond en kan weer mooi sing.van kleins af is ek lief vir jou mesiek strekte met als.
2.
crystal
- posted 3 months ago
hallo patricia ek wil net vir jou sterkte toe wens ek hoop alles loop goed af. ek bid vir jou en jou famielie. baie liefies
3.
Cathrine
- posted 3 months ago
Liewe Patricia, ek hoop regtig dit gaan goed met jou. Ons het nog niks weer gehoor van die jou uitslae nie. Hoop dit is nie negatief nie. Wil graag as jy weer op die been is he jy moet supersterre aanbied vir mense ouers as 40. Hoop regtig jy is ok. liefde
4.
Narien
- posted 4 months ago
Hey Patricia, Ek wil net se sterkte met alles wat vir jou voorlę, ek dink regtig jy kan trots wees op jouself en alles wat jy al bereik het. Hou net moed ek weet alles sal weer reg kom jy moet net aanhou bid en glo, en weet jy`s nie alleen nie. ek sal graag vir jou wil skryf in n bietjie meer private manier, as ek dalk n pos addres kan kry sal dit vir my baie beteken. Ek belowe jy kan my vertrou. Hoop om gou van jou te hoor, bid vir jou!!!! Groete Narien
5.
tania
- posted 5 months ago
Ek en jy verjaar dieselfde dag maand jaar.Liefde groete
6.
Brenda
- posted 6 months ago
Jy is dierbaar en omdat jy so wonderlike mensie is, kies ek jou as SUPERSTER1 en daarom sien jy ander SUPERSTERRE raak. Baie sterkte en baie liefde ons hele gesin BID vir jou.
7.
marinas
- posted 7 months ago
Patricia - nooi asb vir David Hasselhoff uit na ons SA Country festevals volgende jaar sodat hy kan sien watse kwaliteit ons Suid-Afrikaners het met Country musiek
8.
FELICITY BOONAERT
- posted 8 months ago
Hi Patricia, Husband and little boy, just read about the medical problem that has been put in your path at the moment, the Lord will be at your side always, just pray to him to give you the strength and belief that all will be well with you and your little family. What a cutie little son you have, he must bring you must joy and happiness. I have added you to my prayer list and believe that the Lord`s hand will be over you and over everyone who will be making you better. God Bless for the future.
9.
tanya pelser
- posted 8 months ago
Liewe PATRICIA. Ek hoop regtig jy kry hierdie boodskap. ek wil net vir jou se dat ek vir jou bid met jou siekte en wil he jy moet absoluut op GOD vertrou om jou hierdeur te dra en dat ek vir jou moes se dat jy nie moet worry nie, HY sal jou mooi oppas. Die HERE is groot en wonderlik en maak nie saak wat jy het nie,,as jy die HERE in jou lewe het het jy alles. Baie sterkte en glo in jouself!!! Baie groete Tanya Pelser.Hibberdene Suidkus KwaZulu Natal.
10.
Cecilia
- posted 8 months ago
Ek lees in Huisgenoot waarmee jy nou worstel. Jy sal weer sing. Glo dit..
11.
Susan Miller
- posted 10 months ago
Hi there long time no see or speak. Met you at some modelling competions ages ago. Miss those fun days. Need your help maybe you can send me a mail sometime so we can chat again. Take care Kind regards.
12.
Tally
- posted 1 year ago
Die 28ste Augustus het jy by Mayville Pick `n Pay gesing. Onthou jy die meisie(seun) wat gevra het vir `n painting op haar arm is oorlede 18 Sept. Wil weet of jy `n paar woordjies kom spreek by die begrafnis. Sy was mal oor jou en jou grootste fan. Kan jy my asb vir my ASAP laat weet. Die begrafnis is Dinsdag 23 Sept. 0825176673. Baie dankie dat jy verstaan en `n goeie hart het.